Sermons
Geloftedag – Versoeningsdag (2025)
2Kor.5:18. En dit alles kom van God af, wat ons deur Christus met Homself versoen het, en aan ons die bediening van die versoening gegee het. God is die Een wat versoening bring.
Rom.5:11 (Mirror) “Thus, our joyful boasting in God continues; Jesus Christ has made reconciliation a reality.” In Yeshua het Versoening ‘n realiteit geword!
